Wanneer Christina Meiring haar PhD in Molekulêre Biologie vandag (5 April) van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, merk dit die voltooiing van die...
Navorsers sal vandeesweek ʼn vernuwende opleidingsprogram by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Om 'n suksesvolle musiekloopbaan en jou studie vir 'n meestersgraad in ingenieurswese gelyk te hanteer, verg fyn voetwerk.Maar vandeesweek het Roelof van der...
Dit was ʼn dubbele viering vir die sibbe Clarice en Manisha du Plessis, wat albei gedurende die Universiteit Stellenbosch se April-gradeplegtigheidsreeks met PhD...
Dr Obvious Mapiye is oortuig sy ervaring met diere- en gewasboerdery gedurende sy kinderjare op ʼn kleinhoewe het die grondslag vir sy huidige prestasies gelê...
Geloofsgebaseerde organisasies (GGO's) kan help om diegene wat ekonomies agtergeblewe is, te bemagtig deur hulle met werksvaardighede toe te rus en weer vir...
Toe dr Sade Hendricks (35) haar MMed-graad in Anestesiologie ontvang het, was dit nie net ʼn groot loopbaandoelwit wat sy behaal nie, maar ook ʼn triomf oor ware...
Die onlangse publikasie wat die bruikbaarheid karakteriseer om inheemse Suider-Afrikaanse hout as toonhout te gebruik deur Martina Meincken, Gerhard Roux en...
Negentien van die gegradueerdes wat die verhoog vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) se April-gradeplegtighede sal oorsteek, word nie net trotse US...
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek 3 132 kwalifikasies in 'n reeks kontakgradeplegtighede toe by die Coetzenburgsentrum. Weens die Covid-19...