Skip to main content

Afrigter Jabulile kry Maties vroue sokker fiks

​Jabulile Baloyi, hoofafrigter van Maties se vrouesokker, maak haar nuwe span gereed vir die sokkerseisoen. Sy het uitgebreide ondervinding in vrouesokker...

Dr Ncebakazi Galada sluit aan by Innovus

Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur saam...

Kampussekuriteit skep bewustheid vir studenteveiligheid

Ons Kampussekuriteitspersoneel het gedurende die 2022-verwelkomingstydperk ons nuweling-studente toegespreek oor veiligheid op die Stellenbosch-kampus en in die...

IKT bepaal die pas vir die US se digitaliseringstrategie

​Hier by IKT draai die wiele behoorlik. Ons is besig om die grondslag te vestig vir die Universiteit Stellenbosch se nuwe digitale strategie. Ons het vandag...

'n Bumperjaar wag

2022 is 'n goeie jaar. Die jaar het blitsvinnig weggespring en vir ons 'n gevoel van normaliteit teruggegee. Ons het minder skermtyd en meer gesigtyd, meer...

Wat ons doen, maak saak

Ons is alreeds amper drie maande in 2022 en die dae vlieg steeds verby. Ons is so dankbaar dat ons kampusse weer lekker besig is en dat ons mekaar meer gereeld...

Ek het een woord vir 2022: SUNFin

Toe ek 'n boodskap vir 2022 moes skryf, het een woord by my opgekom: SUNFin. Sedert ons hierdie reis na die “wolk" (cloud) begin het (sonder 'n vuurpyl van...

Kom ons doen OPRA vanjaar

Nee, ek het nie haar naam verkeerd gespel nie, want dit is geen verwysing na die bekende geselsprogram-aanbieder nie. Hierdie akroniem staan vir wat ek noem...

Gooi Mielies! Maties Sport is reg vir 2022

​Die afgelope twee jaar was nie die beste tyd vir sport nie, maar ons span het gesorg dat die MaroonMachine nie momentum verloor nie. Danksy 'n wonderlike span...

Tikverslawing het negatiewe impak op plattelandse maatskaplike werkers

Maatskaplike werkers op die platteland probeer daagliks hul bes om volwassenes met metamfetamienafhanklikheid (volwassenes wat aan tik verslaaf is) op die regte...
Subscribe to