Dr Philip Crafford en Mnr Jesse Favis, van die Departement Bosbou- en Houtkunde, het na Tanzanië gereis as deel van 'n nuwe meubelontwikkeling-konsultasiespan...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die naweek gasheer vir die Absa Cape Epic, die grootste bergfietswedren in sy soort ter wêreld – by ʼn wedrendorpie wat...
In die lig van die toenemende uitdagings vir demokrasie in verskeie wêrelddele die afgelope paar jaar, het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs die...
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) geniet nog die roem daarvan om deel te kon wees van die ekspedisiespan wat onlangs geskiedenis gemaak het toe...
Vier voorste wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs prestigeryke...
Donderdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf drr Karen du Preez & Marieke van der Zalm (Desmond Tutu TB-sentrum...
Hoewel daar doeltreffende behandeling vir Tuberkulose (TB) beskikbaar is, het dit voor Covid-19 die grootste aantal sterftes wêreldwyd weens 'n enkele...
Die twee-jaarlikse SLT Gemengde Leer Koördineerders (GLK) Professionele Leer dag het te STIAS op 9 Maart 2022 plaasgevind. Te midde van verskeie kollegas wat...
Op negejarige ouderdom het Maties Sport se hoofafrigter vir vrouehokkie begin hokkie speel. Lenise Marais doen vandag steeds haar deel in die ontwikkeling van...
Baie geluk aan ons Sporttegnologiebestuurder, Grant van Velden, met die heraanstelling op die USSA Krieket Uitvoerende Komitee as hul hoofsekretaris. Maties...