Oor die afgelope drie dekades het Afrika slegs 3.8% van globale befondsing vir klimaat-verwante navorsing ontvang, maar die meeste van dié fondse is aan...
Op Donderdag 10 Maart vier ons Wêreldnierdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf dr Yazied Chothia (Afdeling Nefrologie) oor die beperkte toegang tot en lae...
Op 8 Maart 2022 het prof Wim de Villiers met SAfm se Songezo Mabece, ’n Universiteit Stellenbosch-alumnus, oor onlangse hoëprofielbesoeke aan die Fakulteit...
Sowat 120 vroue van die Bishop Lavis-gemeenskap in Kaapstad het ʼn Vroue Gesondheid- en Welweesdag met die tema 'Deel die Boodskap' in Februarie bygewoon wat...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om weer eens sy steun aan Matie-studente te wys. Op Sondag 13...
Die Fakulteit Regsgeleerdheid vier vanjaar 101 jaar met 'n spesiale Eeufees-reünie-naweek propvol aktiwiteite. Alumni en personeel word uitgenooi na hul...
Dit was wonderlik om die afvaardiging van NTE te ontvang wat die departement besoek het vir 'n middag van intensiewe besprekings wat wissel van toepaslike...
Deur bilaterale ooreenkomste, 'n aantal navorsingsnetwerke, studente- en personeelmobiliteit sowel as programontwikkelingsteun versterk US Internasionaal se...
Dr Ernst Baard, uitvoerende hoof van bewaringsbedrywighede by CapeNature, het op Vrydag 4 Maart 2022 aan die HonsBSc-studente in die Departement Plant- en...
Op Dinsdag 8 Maart vier ons Internasionale Vrouedag. In meningsartikels vir die media, fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op belangrike kwessies...