Skip to main content

Nuwelinge maak kennis met volhoubaarheidsprojekte van US Internasionaal

​Sowat 5 000 eerstejaarstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) is op Saterdag 10 Februarie 2022 bekend gestel aan die US se sentrum vir volhoubare...

CISU deel van ambassade se Chinese Nuwejaarsgeleentheid 2022

​Die Chinese ambassade in Suid-Afrika het op 28 Januarie 2022 'n virtuele Chinese Nuwejaarsgeleentheid aangebied om die 'Jaar van die Os' vaarwel toe te roep en...

WGO: US speel ʼn kern rol in SA se bRNS-enstofhub

Die teenwoordigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldklas- Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) en Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie...

“Bly ontvanklik vir die ervaring”

​Robert Kotze, senior direkteur van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal, het Maandag 7 Februarie 2022 meer as 420 internasionale studente op kampus...

SLT – Akademiese Ontwikkeling en Navorsing

Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) ontwikkel, bevorder en ondersteun die gebruik van leertegnologieë vir leer, onderrig en assessering aan die US. Afgesien...

‘Hou vas aan jou lewensoortuiging en moet dit nooit prysgee nie’

“Vind jou lewensoortuiging – daardie ding waarvoor jy onthou wil word; hou daaraan vas en moet dit nooit prysgee nie." Met haar eie lewe in gedagte waarin sy...

Stellenbosch Alumni gereed vir Cape Epic vir #Move4Food

​Sedert 2020 en regdeur die COVID-19-pandemie moes Francois Swart en Robert van Staden die wiele aan die rol hou om te verseker dat hulle fiks bly vir die Absa...

FGGW stel innoverende nuwe MBChB-kurrikulum bekend

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gaan sy nuwe MBChB-kurrikulum vir eerstejaars vandeesmaand bekend stel. Dit is die hoogtepunt van ʼn...

Studie bewys digitale tegnologie kan leerders met erge intellektuele gestremdheid baie help

Die gebruik van digitale tegnologie in spesiale skole vir leerders met erge intellektuele gestremdheid kan help om belangrike lewensvaardighede by hulle te...

Pandemie se impak op vrouewetenskaplikes

Vrydag (11 Februarie) is die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Linda Zuze (IDinsight Suider...
Subscribe to