Internasionale Moedertaaldag is op Maandag 21 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times, skryf dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudie...
Neem deel aan #MaroenMaandae. Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge in samewerking met Maties Sport, vra personeel, studente en alumni om ons manne in...
Die gesinne van pasiënte met skaars genetiese siektes het tot op hede vir jare, of selfs vir ʼn leeftyd lank gesukkel om ʼn korrekte diagnose vir ʼn siekte te...
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het taxi's in die dorp en om die Universiteit Stellenbosch-kampus geskut, gevolg deur taxi-operateurs wat oorgange in...
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele...
Om te hakkel kan verlammend en frustrerend wees. Dit is iets wat dr Dane Isaacs maar al te goed weet. As iemand wat self hakkel, moes hy verskeie hindernisse...
Onlangse ontwikkelings in fluoressensie-mikroskopie met spesifieke verwysing na ligblad-fluoressensie-mikroskopie (LSFM), multi-foton intra-vitale mikroskopie...
Covid-19 het ons vermoë om infeksiesiektes te hanteer tot die uiterste toe beproef. 'n Roetine-infrastruktuur, opgeleide personeel, voortgesette navorsing, en...
Tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste African Food-gesprek vir 2022 gaan die internasionale agronoom prof. Ken Giller die toekoms van boerdery...
Maak die beste van jou tweede kans – dit was die boodskap aan die 130 nuwe studente wat op Maandag 14 Februarie, as die Universiteit Stellenbosch (US) se...