Deur die Afdeling Fasiliteitsbestuur as 'n lewende laboratorium te gebruik word toekomsgerigte stelsels en prosesse al sedert 2015 in werking gestel om die...
Verskeie leerders van oor die hele Suid-Afrika wat in 2021 in matriek uitgeblink het, het die Universiteit Stellenbosch (US) as hulle voorkeurinstelling vir...
ʼn Nuwe seminaarreeks wat ʼn wye verskeidenheid van onderwerpe oor epidemies en genomika dek, is in die eerste week van Februarie 2022 op die Tygerberg-kampus...
Vrydag (4 Februarie) was Wêreldkankerdag. In meningsartikels vir die media wys kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop dat 'n verenigde reaksie én...
Die kaliber van die studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) wat met andere saamwerk om belangrike agronomiese kwessies in die Suid...
Geskiedenis is verlede week by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gemaak toe ʼn vroue dekaan vir die eerste keer eerstejaar studente by...
Jy is presies waar jy bedoel is om te wees. Hierdie gevoel is gistermiddag deur beide die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof...
Die Instituut vir Lasernavorsing in die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch word vandag as een van die vier hoof sentrums vir laserfisika in...
Die Universiteit Stellenbosch (US) wil die beste talent lok. En te oordeel na die eerstejaarinname van 2022, kry die instelling dít ongetwyfeld goed reg...