Sekere aktiwiteite vir die verwerking van persoonlike inligting is van so ʼn hoë risiko dat die Inligtingsreguleerder voor die aanvang daarvan genader moet word...
Vandag betreur ons die dood van ʼn reus. Ons vier ook ʼn lewe wat goed geleef is en wat toegewy was aan die diens van ander, insluitend om die skrille...
Hy was ʼn groot morele gesagsfiguur, en ook iemand wat eindelose empatie met alle mense gehad het. Hy het sy tyd en energie ruimskoots gegee om ander se lewens...
Op Woensdag, 1 Desember het personeellede by Erinvale Estate bymekaarkom vir 'n jaareindfunksie waartydens daar van twee jarelange kollegas afskeid geneem is...
Die einde van ʼn betekenisvolle era sal aanbreek wanneer prof Mark Cotton einde vanjaar ná ʼn lang, voortreflike loopbaan as ʼn globale spesialis in aansteeklike...
Dr Calvin D Ullrich, 'n oudstudent en navorsingsdeelgenoot by die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die...
Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa het drie vooraanstaande akademici van die Universiteit Stellenbosch Universiteit (US), prof Mark Swilling en drr Morne...
Hierdie artikel is op 14 Desember 2021 op Netwerk24 gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe of lees die volledige teks hieronder. Die hersiene taalbeleid...
Hierdie artikel is op 12 Desember 2021 in Rapport gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe of lees die volledige teks hieronder. Die Universiteit...