Skip to main content

Oorweeg gerus minder stikstof op Wes-Kaapse canolalande, wys PhD-studie

Die meeste Wes-Kaapse graanprodusente wat ook canola aanplant, kan gerus minder stikstofbemesting tot hul canolalande toedien as wat hulle tans doen – en...

FGGW-chirurg ontvang gesamentlike PhD van US en Karolinska Universiteit in Swede

Dr Jeanne Lubbe, wat verbonde is aan die Afdeling Chirurgie van die Universiteit Stellenbosch (US), het pas 'n gesamentlike doktorsgraad van die US en die...

Gendergebaseerde geweld en menseregte

​Geweld teen vroue het wêreldwyd beduidend toegeneem, maar in Suid-Afrika het dit pandemiese omvattings aangeneem. Hoewel daar ʼn daadwerklike poging in ons...

Kanselierstoekenning vereer FGGW visedekaan vir twee dekades se getroue diens

Dr Therese Fish is een van vanjaar se ontvangers van die prestigeryke Kanselierstoekenning ter erkenning van haar bydrae oor bykans twee dekades tot die...

FGGW-graduandi aangespoor om gesondheid as ʼn mensereg te bevorder

Prof Jimmy Volmink, uittredende Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, het die Fakulteit se...

​ Navorsing vir M-graad werp lig op seldsame genetiese siekte

'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), Samantha Bayley, het vandeesweek saam met vriende en familie feesgevier nadat sy haar MSc-graad in...

Robert Kotze

​Die jaar 2021 is byna iets van die verlede. Dit is tyd om af te sluit, te besin, en gereed te maak vir tyd saam met familie en vriende oor die feesseisoen...

Nabetragting oor 2021

​Aan die einde van 2021 kyk ons terug na nog 'n jaar waarin ons die uitdagings kon hanteer wat die Covid‑19‑pandemie stel. Met die ondervinding wat ons in 2020...

Kapasiteitsbou deur samewerking: ʼn oorsig van die Erasmus+ Kapasiteitsbou

Die Universiteit Stellenbosch (US) werk al lank saam met die Europese Uitvoerende Agentskap vir Onderwys, Oudiovisueel en Kultuur (EACEA) en neem al sedert die...

Herbesinning oor die studentelewe en studentesukses op kampus

​Die bevordering van die studentelewe en studentesukses vorm die kern vir die bereiking van een van die Universiteit Stellenbosch se belangrikste oogmerke...
Subscribe to