Die implementering van SUNFin, 'n nuwe finansiële stelsel vir die Universiteit Stellenbosch, is een van die grootste projekte wat die instelling nog aangepak...
Die US het op 3 Desember 2021 ʼn proses van openbare deelname oor die instelling se voorgenome institusionele reël oor inenting teen COVID-19 van stapel gestuur...
'n Wêreldwye literatuursoektog oor vroeë kinderontwikkeling toon dat talle studies en akademiese referate gefokus het op die makro-, meso- en mikrofaktore wat...
Drie PhD-kandidate aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs die Bongani Mayosi-toekenning ontvang, wat hulle in staat sal stel om...
Belegging in ekologiese infrastruktuur (EI) – ekostelsels soos bergopvanggebiede, vleilande, kusduine en oewerdeurgange wat 'n verskeidenheid noodsaaklike...
Suid-Afrika se informele landbousektor dra meer by tot die ekonomie en dus ook voedselsekuriteit as wat amptelik erken word. Meer moet gedoen word om die sektor...
In 2011 verlaat dr Precious Simba haar posisie in senior kleinhandelsbestuur om haar passie vir die inspirering van jong meisies uit minderbevoorregte...
Hy is dalk nie 'n hofdigter nie, maar dr Alfred Schaffer van die Departement Afrikaans en Nederlands is twee keer in bietjie meer as 'n maand vir sy werk vereer...
Vrydag (3 Desember) was die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Armand Bam van die Universiteit van...
Dit is iets wat elke jaar op SUNLearn gebeur wanneer die nuwe jaar se modules geskep word, die inhoud oorgedra en die personeel gelaai word, alles wat in plek...