Skip to main content

Oasis skenk R1m om minderbevoorregte Maties te ondersteun

Die globale fondsbestuursmaatskappy Oasis Group Holdings het Donderdag (9 Desember 2021) R1 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) geskenk tydens 'n...

US pas by nuwe omstandighede aan

​Die tweede jaar van die COVID-19-pandemie was nog meer uitdagend as die eerste een, maar die personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het...

Arbitrasie-appèltribunaal bevind in guns van US in eise teen Jurie Roux en Chris de Beer

Die eise deur die Universiteit Stellenbosch (US) teen mnre JW Roux en JC de Beer, is in Mei 2019 verwys vir finale arbitrasiebeslissing nadat die partye daartoe...

SUNLearn 2022 Module Oorrol

Opdateer 15-12-2021 Beste SUNLearn fasiliteerders Inhoud van alle geregistreerde modules is nou oorgedra na hul dienooreenkomstige 2022 module spasies en alle...

Tweede weergawe: aanlyn aanboordprogram

Die Universiteit Stellenbosch bied weer in Desember 2021 'n aanlyn aanboordprogram aan vir alle 2022 eerstejaars. Alles wat studente moet weet oor die US en hul...

FGGW is gasheer vir leerders wat aan die Nasionale Debattoernooi deelneem

Die Tygerberg-kampus gaan gons met die stemme van die skerpste jong breine in die Wes-Kaap wanneer 60 skoolleerders van oor die provinsie in Desember hier byeen...

Hibridiese Desember-gradeplegtighede vier akademiese sukses ondanks moeilike 2021

​Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 5 629 kwalifikasie toe by sy hibridiese gradeplegtighede van 13–16 Desember 2021. Dit sluit in 'n rekord-getal...

Nuwe boek wil kommunikasie oor gesondheid in Afrika help verbeter

Gesondheidsinligting- en -kommunikasiestrategieë in Afrika kan meer doeltreffend wees indien mense se godsdienstige, tradisionele en kulturele oortuigings...

Inentingsmandate in Suid-Afrika: waar word dit die meeste benodig?

​ Hierdie artikel was eerste op The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 2 Desember 2021)

Beste lede van die US-gemeenskap Hierdie skrywe is my laaste boodskap as Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), ʼn amp wat ek op 2...
Subscribe to