Skip to main content

Dr Chris Jones se boek wen mees-afgelaaide boekprys

​Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting oor die boek en die toekenning

Biofilters met inheemse plante verwyder meer besoedelstowwe uit stormwater

Biofilters met inheemse Suid-Afrikaanse plante soos palmiet, matbiesie, sagte biesie, kobra-lelie en vleibiesie is meer doeltreffend as grond sonder enige...

Eerste kortkursus vir leeskringe ’n wenner

As jy lief is vir lees en graag meer uit Afrikaanse romans en digbundels wil kry, het jy pas die geleentheid gemis om te leer hoe om bietjie dieper in die...

Hipermoderne biobank ʼn eerste in Afrika

Die splinternuwe, hipermoderne Biobankeenheid wat onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe opgerig is, maak die bewaring van kosbare...

US chemikus is eerste president van Afrika Vereniging vir Kristallografie

Prof Delia Haynes, 'n chemikus in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, is as die eerste president van die nuutgestigte...

Prof Robinson as president van SAERA verkies

Prof Maureen Robinson van die Universiteit Stellenbosch (US) is as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (SAERA) verkies. Robinson is...

Magnesium: ‘n onderwaardeerde mineraal-aanvulling vir beter slaap en geestesgesondheid

'n Daaglikse magnesiumaanvulling kan help om ʼn verskeidenheid slaapversteurings aan te spreek en ook jou lewenskwaliteit en geestesgesondheid te verbeter. Só...

US-beurs ʼn lanseerblad vir suksesvolle loopbaan in sportfisioterapie

​ʼn Fisioterapie-gegradueerde van 2012 is aangewys as een van die Mail & Guardian se Top 200 Suid-Afrikaners vir 2021 – ʼn eer wat hom die lof laat besing het van...

Innoverende eerstejaar mediese student ontwikkel ‘bot’ om orgaanskenkers te werf

Duisende mense in Suid-Afrika benodig organe om hulle lewens te red, tog is slegs ʼn baie klein persentasie van ons land se bevolking orgaanskenkers...

Samewerking help ontwikkel aspirerende en ontluikende akademici in en vir Afrika

Afrika-universiteitedag is verlede week (Vrydag 12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf prof Sarah Howie van die Afrika-sentrum vir...
Subscribe to