Skip to main content

US-geoloog vereer vir leeftydbydrae tot geologiese wetenskap

​Prof Alex Kisters, 'n strukturele geoloog in die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is 2021 se ontvanger van die gesogte Draper...

EUTOPIA-week

​Die EUTOPIA-alliansie kondig graag die vierde EUTOPIA-week van 22 tot 26 November 2021 aan.​ Pompeu Fabra Universiteit in Barcelona, Spanje bied hierdie vierde...

Verborge talente kry nuwe betekenis in ons VS

​Dit is vir my heerlik om in ons Verantwoordelikheidsentrum Bedryf en Finansies te werk. Ek het die voorreg om met talentvolle, passievolle en fassinerende...

Samewerking met CCARDESA verstewig om landboukunde in Suider-Afrika te bevorder

Die verhouding tussen die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en CCARDESA, die sentrum vir die koördinering van landbounavorsing en...

Maties stel hul kuns ten toon by nuwe Alumni-klubhuis

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge het onlangs sommer dubbel feesgevier by die bekendstelling van sy 2021 US...

Sooliman ontvang Kampvegter vir Maatskaplike Geregtigheid-toekenning

​Dr Imtiaz Sooliman, stigter van die Gift of the Givers-stigting, is as die Kampvegter vir Maatskaplike Geregtigheid van die jaar vir 2021 aangewys vir die...

US-kanselier een van die ontvangers van Nasionale Ordes

​Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), oudregter Edwin Cameron, sal later vandeesmaand 'n Nasionale Orde ontvang. Dié aankondiging is gister (10...

Innovus wen DSI-SARIMA-toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in innovasiebestuur

​Die Universiteit Stellenbosch se Tegnologieoordragkantoor Innovus het die DSI-SARIMA-toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in innovasiebestuur ontvang...

Vaarwel, prof Andrie Schoombee!

Wanneer prof Andrie Schoombee later vanjaar die Departement Ekonomie vaarwel roep, laat hy 'n nalatenskap wat nie net die Departement se kernwaardes uitgebou...

Konfokale mikroskoop navorsers en data-ingenieurs werk saam om 'n nuwe beeldanalise-instrument te ontwikkel

​Konfokale mikroskopie is een van die hoë-resolusie beelding tegnologieë wat die minste inmeng en daarom baie kragtig in die visualisering van dinamiese...
Subscribe to