Ontmoet Kimara Singh, die nuwe kommunikasiebestuurder by Maties Sport en 'n vrou wat beslis weet waarheen sy met haar lewe en loopbaan op pad is. Die sterk...
Ontmoet Candice Verwey, die nuwe administratiewe beampte by Innovus se afdeling vir intellektuele eiendom. Sy is gebore en getoë in die piepklein dorpie Saron...
Ons Matie-winkel is sedert April vanjaar in die bekwame hande van Lara Cronje. Sy het by Innovus aangesluit as winkelbestuurder vir die Matie-winkel in die...
Ons wenresep: Liz Dirkse van Schalkwyk se stadig geroosterde skaapskenkels op 'n bed romerige kapokaartappels met vinkel-, appel- en ertjieslaai Lewer 4 Stadig...
Nadeem Gafieldien, Direkteur Eiendomsdienste by Fasiliteitsbestuur, is verkies tot President van die Hoër Onderwys Fasiliteitsbestuurvereniging (HEFMA) by die...
Hersiende US Assesseringsbeleid Tydens 'n vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) op Maandag 27 September 2021 is die hersiende US...
Een ding wat niemand kan betwis nie is dat prof Stan beslis kan kook. Hy het sy eie unieke styl, werk in 'n baie netjiese kook-omgewing, en volg 'n spesifieke...
Toe die COVID-pandemie in Maart 2020 in ons lewens gekom het, moes die Universiteit Stellenbosch se personeel en studente baie storms deurstaan om kop bo water...
Sondag (14 November) was Wêrelddag vir Diabetes. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf proff Annie Zemlin en Rajiv Erasmus (Chemiese Patologie) en prof Tandi...
Twee plaaslike jong wetenskaplikes het medaljes gewen nadat hulle beoordelaars beïndruk het by die 2021 “International Science and Invention Fair" wat in...