Ekoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) het 22 000 jaar in die verlede teruggegaan én vooruitskattings gemaak vir 50 jaar van nou af ten einde die...
Telematiese dienste is 'n mengsel van inligtings- en telekommunikasietegnologieë wat inligting oor groot netwerke versprei. Dit stel studente in staat om...
Net tien maande gelede was Suid-Afrikaners desperaat om toegang tot die Covid-19-entstowwe te verkry, en daar was ʼn gevoel van hopeloosheid dat die land nie...
Is kommersieel belangrike visspesies besig om by die warmer water van ons oseane aan te pas of migreer hul na koeler areas wat dus beteken dat hul plaaslik...
Die onlangse vooruitgang in diagnostika en die ontwikkeling van entstowwe sal noodsaaklik bly in die stryd teen huidige en toekomstige ontluikende aansteeklike...
Prof Erick Strauss, 'n spesialis op die gebied van chemiese biologie in die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe, het navorsingsbefondsing...
Die US Ubuntu-leergemeenskap, in samewerking met die Ex-Cell-projek, het onlangs 'n aanlyn praatjie deur adjunkhoofregter Dikgang Moseneke aangebied vir...
Kim Teresa Mannix, 'n student van die Fakulteit AgriWetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) se entoesiasme vir haar vakgebied is baie aansteeklik en...
Alexander O'Riordan kan aan niks meer bevredigend dink as om sy hoofstuk by die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n 2021 Rektorstoekenning vir Uitnemende...
Die pandemie en inperking het bewys dat oop data en die uitruil van inligting, veral deur regerings, lewens red en innovasie, navorsing, oop wetenskap...