Mnr Ainsley Moos, 'n lid van die uitvoerende span van die finansiële dienstemaatskappy African Rainbow Capital (ARC), is aangewys as die nuwe voorsitter van die...
Die Universiteit Stellenbosch (SU) kondig graag die name aan van ses uitgelese individue wat eredoktorsgrade ter erkenning van hul uitmuntende en waardevolle...
Professor Lesley Le Grange, gesiene professor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, en professor Bernard Matolino, medeprofessor in...
ʼn Revolusionêre prosedure ter verligting van urineringsprobleme by mans wat verlede week die eerste keer in Suid-Afrika deur ʼn span van die Universiteit...
Vier voorgraadse studente van die Universiteit Stellenbosch is onder die top tien presteerders by die jaarlikse Universiteit van die Witwatersrand Wiskunde...
Die eerste van meer as tien COVID-19-opwipinentingsentrums is Maandag (8 November 2021) op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel...
'n Groep navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenkappe is op pad na Mulheim in Duitsland. Hulle gaan vir opleiding en...
Vanaf 2022 sal mnr Le Roux Burrows nie meer die daaglikse rit van sy huis in Kleinmond na die Universiteit Stellenbosch onderneem nie. In plaas daarvan sal dié...
Sewe vooraanstaande navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) is pas deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings...
Nasionale Kinderdag word jaarliks op die eerste Saterdag in November gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele...