Vyf alumni van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs die verhale gedeel van die onderskeie reistogte wat hulle tot by die...
Prof Karen Theron, 'n internasionaal erkende sagtevrugtekenner van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Hortologie, is aangewys as die Wes-Kaapse...
Abdulrazak Gurnah se romans is lank reeds op die leeslys vir voorgraadse en nagraadse student in die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch. Die...
“Ons moet chirurgie dekoloniseer en dit demistifiseer deur te erken dat dit slegs een onderafdeling in die bereiking van gesondheid en welwees is. 'n...
Terwyl prof Nokwanda (“Nox") Makunga, 'n plantkundige en wetenskapkommunikeerder, die biochemie van plantspesies soos Salvia, Sutherlandia, Sceletium en...
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US) en selferkende wiskundeverslaafde, Mpendula Cele, het onlangs weggestap met 'n 2021 Rektorstoekenning...
Zainab Khafif, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, se vasberadenheid om haar studies suksesvol te...
“Ek het nooit gedink ek sal die voorreg hê om 'n Rektorstoekenning te ontvang nie. Dit is die perfekte manier om my studentelewe af te sluit," sê Hannah...
Onderwerp ʼn Heeltemal nuwe wêreld: Oorbrug die gaping tussen kritiese digitale onderrigmetodiek en die (nuwe) geoutomatiseerde virtuele onderrig- en...