Skip to main content

US en ander internasionale hoëronderwysleiers bespreek universiteite se rol om COVID-19-herstel aan te help

​Hoëronderwysinstellings wêreldwyd moet nou meer as ooit vantevore goeie burgerskap en maatskaplike verantwoordelikheid aan die dag lê en burgerlike...

Jou optrede beïvloed die US groen geboude omgewing

​Die Universiteit Stellenbosch werk hard daaraan om stelsels en prosesse op die kampus na meer volhoubare energiebronne te verander en die impak op die omgewing...

Verskuif menseonregte na menseregte in Afrika

​ In sy deelname aan die historiese reis om menseonregte na menseregte in Afrika te verskuif, was die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs gasheer vir die...

Voedseletikette: ‘Maak gesonde keuses die maklike keuse,’ vra navorsers

Die rol van voedseletikette in die vermindering van nie-oordraagbare siektes (NOS's), wat 71% van sterftes veroorsaak, is wêreldwyd 'n twispunt. Een van die...

Eerste globale skatting van belangrikheid van bestuiwers vir plante

Ongeveer 175 000 plantspesies – die helfte van alle blomplante – maak gedeeltelik of algeheel staat op dierebestuiwers ten einde saad te kan produseer en...

Rektorstoekennings vier studente-uitnemendheid ondanks teëspoed

​Altesaam 82 van die Universiteit Stellenbosch (US) se topstudente is onlangs met Rektorstoekennings vir uitnemendheid op die gebied van die akademie, leierskap...

STIAS-genoot Abdulrazak Gurnah slaan Nobelprys vir Letterkunde los

​Die Nobelprys vir Letterkunde in 2021 is aan die Tanzaniese romanskrywer en genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS), Abdulrazak...

Soeklig val op sosiale geregtigheid by Anton Lubowski‑gedenklesing

Die derde jaarlikse Anton Lubowski‑gedenklesing is op 28 September 2021 by die Universiteit Stellenbosch Alumniklub in Die Stal en aanlyn gehou. Dié jaarlikse...

Nuwe sokkervennootskap skop af

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) sal vir die volgende aantal jaar saamwerk om sokkerspelers...

Twee Maties onder Afrika se beste regstudente

​Twee regstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs as naaswenners aangewys in die Christof Heyns Afrika-menseregteskynhofwedstryd, en het...
Subscribe to