Skip to main content

Planne om terug te keer kampus toe

Beste kollegas en studente Ek bied graag terugvoer oor die besluite wat op Maandag 4 Oktober 2021 by die mees onlangse vergadering van ons Institusionele...

SA kort meer nierkundiges

​ʼn Nuwe studie aan Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat Suid-Afrika dringend meer nefroloë (nierkundiges) benodig om pasiënte met niersiektes te...

Inisiatief vir Ontluikende Akademici aanlyn en aan die gang

​Inisiatief vir Ontluikende Akademici aanlyn en aan die gang​ Die Inisiatief vir Ontluikende Akademici ​(oftewel “ESI") in US Internasionaal se Africa Centre...

US verseker gehalte van nuwe Afrikagerigte internasionale skoolverlaterskwalifikasie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n opwindende werksooreenkoms met die internasionale afdeling van die Onafhanklike Eksamineringsraad (“IEB-International...

Stellenbosch landskapargitek floreer op internasionale fees

'N Landskapsargitek -intern by die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (SUBG), en haar spanmaats, wys tans hul tuinontwerp tydens 'n internasionale...

Die Botaniese tuin van die Universiteit Stellenbosch begin bouwerk op unieke habitatbewarings-uitstallings

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin, met die ondersteuning van die Tafelbergfonds, het begin met die bou van 'n unieke nuwe uitstalling. Dit sal vier...

Meertaligheid is deel van Suid-Afrikaners se DNS

​Akademici, studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs maniere ondersoek om 'n meertalige ingesteldheid by leer, onderrig en...

​Universiteite moet saamwerk om meertaligheid te versterk

In 'n eerste kollokwium oor die pad vorentoe met die nuwe Taalbeleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings op 28 en 29 September 2021 was...

Mynmaatskappye bewys lippediens aan volhoubaarheid

Baie mynmaatskappye sê die regte dinge en beweeg vorentoe deur die integrasie van volhoubaarheid in hul beleide en gedragskodes, maar hul dade stem egter nie...

US navorsers en studente presteer by Afrika Fisiologie-konferensie

​​Nagraadse studente en navorsers van die Universiteit Stellenbosch het uitstekend presteer deur met ag van die 14 toekennings weg te stap gedurende die...
Subscribe to