* Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September ’n Taaldagkonferensie...
Vrydag (24 September) het Suid-Afrikaners Erfenisdag gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat erfenis nie...
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom die aankondiging vandag deur pres Cyril Ramaphosa van ʼngrensverskuiwende COVID-19- en kanker-entstofinisiatief in...
Wanneer ek die woord erfenis hoor, dink ek aan my voorvaders, en ek dra hierdie gedig aan hulle op: Wanneer ek in my oë kyk, sien ek liefde wanneer ek in my oë...
ʼn Potensieel lewensreddende deurbraak in die behandeling van premature pre-eklampsie, ʼn gevaarlike komplikasie van swangerskap, is deur ʼn span Suid-Afrikaanse...
As jy vroeg in die 1980's TV gekyk het, onthou jy waarskynlik die oorgeklankte reeks Beste Professor. In dié reeks, wat oorspronklik as The Paper Chase in die...
Amory Le Roux-Arries SciMathUS-klas van 2004 Graadprogram: MEng (Siviele Ingenieurswese) Ek is Amory Le Roux-Arries en ek is oorspronklik van die Strand in die...
Drie akademici en 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs met ATKV-Woordveertjies vir hul uitmuntende letterkundige bydraes vereer. Die...
Dit is dalk net ʼn kwessie van tyd voor ons te doen kry met ʼn nuwe COVID-19-variant waarteen die entstowwe wat tans gebruik word oneffektief sal wees. Daarom...
Wêreldhartdag is elke jaar op 29 September. Vanjaar gaan Wêreldhartdag daaroor om by ons eie harte betrokke te raak en die mag van die digitale te gebruik om...