Skip to main content

EBW-onderwysers baat by opleiding deur Skool vir Rekeningkunde

Die onlangse verrykingsprogram vir onderwysers deur US se Skool vir Rekeningkunde in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het vanjaar meer...

Internasionale Dag van Demokrasie: SA se wapenuitvoere vererger humanitêre krisis in Jemen

Woensdag (15 September) is die Internasionale Dag van Demokrasie. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick fokus dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) op...

Suid-Afrikaanse gesondheidskenners het ‘n nuwe afstamming van SARS-CoV-2 ontdek

​ Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier .

Bendes buit jongmeisies se kwesbaarheid uit om hulle te lok

Bendes in die Wes-Kaap is nie kieskeurig wanneer dit kom by die werwing van nuwe lede nie. Hulle werf ook jongmeisies en vroue, sommige selfs so jonk as 12 jaar...

Week van literêre pryse vir Departement Afrikaans en Nederlands se dosente

Dr Willem Anker en dr Alfred Schaffer, wat albei vir kreatiewe skryfkunde aan die Departement Afrikaans en Nederlands verantwoordelik is, het die afgelope week...

TMF/IJCDS Seminaarreks

Op Donderdag 23 September sal die US Transformasiekantoor die derde aflewering van die Transformasiebestuurdersforum en die International Journal for Critical...

Groot toekenning stel US-wetenskaplikes in staat om ‘spelbreker’ TB-toep te ontwikkel

ʼn Spelbreker wat ʼn omwenteling in die voortgesette wêreldwye stryd teen tuberkulose (TB) kan meebring, is in die vooruitsig danksy ʼn reuse navorsingstoekenning...

Akademiese biblioteke help om COVID-19-verwante fopnuus te fnuik

​Akademiese biblioteke in Suid-Afrika het tot dusver hoë-gehalte inligting verskaf om die negatiewe uitwerking van fopnuus wat met COVID-19 verband hou, te...

Ubuntu: ’n Meer radikale interpretasie is nodig om verandering te bewerkstellig

​Het 'n “reënboognasie"-interpretasie van ubuntu Suid-Afrika se historiese ongeregtighede voortydig onder die mat gevee? Het dit 'n strewe na eenheid en...

US-boekprojek wil onderwys gedurende en ná pandemie ondersteun

As deel van 'n sosiale-impakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) word 'n reeks van vier boeke uitgegee wat ten doel het om leerders, onderwysers, ouers...
Subscribe to