Skip to main content

Reserwebankbaas praat oor inflasiebeheer

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het die afgelope 21 jaar grotendeels sy verbintenis om inflasie te beheer, nagekom. Dit was onlangs​ die boodskap van die...

US/Kayamandi-inisiatief gebruik kuns om negatiewe ingesteldheid teenoor geestesiekte te verander

​In 'n eiesoortige sosiale-impakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) het akademici en kunstenaars saamgewerk om die stigmatisering van diegene met...

Nuwe SR aangekondig

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Stembuskomitee het bevestig dat die volgende studente in die Studenteraad (SR) vir 2021/22 sal dien nadat hulle in 'n...

Gedetailleerde analise van SARS-CoV-2 deur Afrika-wetenskaplikes in Science gepubliseer

Wetenskaplikes​ en openbare gesondheidsamptenare in Afrika werk saam om genomika-opleiding en -fasiliteite uit te brei sodat die vasteland robuus op die...

"Niemand is veilig totdat almal veilig is nie” - Pleidooi vir inentingsolidariteit

“ Tydens die eerste golf het julle ons toegejuig. Tydens die tweede golf het julle met ons gesimpatiseer. Tydens die derde golf het julle ons geïgnoreer. Tydens...

US-dosent se fotoverhaal help in die stryd teen diabetes

'n Fotoverhaal wat deur 'n dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) in samewerking met die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid ontwikkel is om mense...

Gee alle kinders geletterdheids- en digitale vaardighede – US-kenners

Woensdag 8 September is Internasionale Geletterdheidsdag. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en Cape Times skryf drr Pauline Hanekom...

Creative Commons Lisensies: verstaan die lisensies en die US konteks

​Die saamstel van kursusmateriaal van programme en/of kursusse vir die digitale leerruimte (maar nie net beperk daartoe nie) sluit dikwels die kreatiewe werk...

Die SLT: Leiding en ondersteuning met die integrasie van leertegnologieë

Suid-Afrikaanse hoër onderwys onderrig, leer en assessering in die digitale era skep beide geleenthede en uitdagings. Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT)...

Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Virtuele Konferensie 8 - 10 November

Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) sal op 9 en 10 November plaasvind...
Subscribe to