Augustus is hier, en elke jaar gedenk ons vroue se beproewings in die verset. Hoe ironies dat Vrouemaand juis vroue wil erken, vroue wil gedenk, hul veerkrag...
Maak geslagsverskille in die hoogste range van leierskap werklik saak, veral gedurende ʼn pandemie? Dit is die vraag wat prof Soraya Seedat van die departement...
Die hele reeks van 250 uitgawes van die Suid-Afrikaanse ondersoekende tydskrif, Noseweek, is vroeër vanjaar deur die Open Media-trust aan die Universiteit...
Artikel deur Jacolette Kloppers, redakteur in 2001 en stigter van Die Matie Studentekoerant Trust Die Matie, amptelike studentekoerant van die Universiteit...
Kayla Heinrich van die Universiteit Stellenboch het die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) se gesogte James Moir-medalje ontvang as 2020 se beste...
Die ongelykhede waarmee ma's in die arbeidsmark én in die huishouding te kampe het, is 'n werklikheid, maar word dikwels oor die hoof gesien. Om dít te probeer...
Namate hoër onderwys in Suid‑Afrika toenemend onbekostigbaar raak en die begrotings van universiteit onder druk plaas, raak filantropiese skenkings noodsaaklik...
Vanjaar op 3 September 2021 vier ons en neem ons deel aan die 27ste Loslitdag. Alhoewel die “nuwe normaal" vereis dat ons ons soveel as moontlik van vriende en...
“Mans tree op, vroue verskyn." (John Berger 1972, 47) [1] Om met my feminiteit te worstel is iets wat ek nooit gedink het in my grootwordjare 'n kwessie sou...