Vrouemaand, soos vele vantevore, is 'n oproep aan ons om alle vroue te gedenk. Vroue wat moedig abba aan die gemeenskappe wat hul by hul mamas geërf het. Die...
Innovus, die Universiteit Stellenbosch se universiteit-industrie-interaksieplatform vir die kommersialisering van US-bates, vier ons vroue entrepreneurs - 'n...
Vislyn en nette het 'n groot impak op Kaapse pelsrobbe ( Arctocephalus pusillus pusillus), die algemeenste mariene soogdier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika...
Donderdag (19 Augustus) was Wêreldhumanitêre dag. In meningsartikels vir die media skryf prof Wim de Villiers (Rektor en Visekanselier) en prof Oliver Ruppel...
Die Universiteit Stellenbosch het kragte saamgesnoer met 'n virtuele gesondheids- en fiksheidsonderneming, JEFF Fitness, om die eerste virtuele sport- en...
Die Finansiële en Fiskale Kommissie (Kommissie) kondig graag die aanstelling van sy voltydse voorsitter Dr Patience Nombeko Mbava aan deur die president van...
Natuurbewaring kan op sy beste maar uitdagend wees. En wanneer jy nog mededingende menslike waardes ook byvoeg, word die beskerming van veral bedreigde spesies...
Vir dr Tasneemah Cornelissen-Nordien, 'n maatskaplikewerkpraktisyn, het haar werk nog altyd daaroor gegaan om kwesbare mense te help. Voordat sy haar as 'n...
Die pandemie het 'n disproporsionele impak op vrouewetenskaplikes gehad. Hulle is gedwing om minder tyd aan navorsing te bestee, het minder artikels gepubliseer...
Bardine Jeanne-Mari Botha Klas van 2014 BEd (Intermediêre Fase-onderrig) Ek is Bardine Botha, gebore en getoë in Vanrhynsdorp, Namakwaland. Ek het in 2013 aan...