Die lewe kan baie moeilik wees vir 'n staatlose kind wat nie as 'n burger van enige land in die wêreld erken word nie. Een van die grootste bydraende faktore...
Maandag (9 Augustus) was Vrouedag. In meningsartikels* vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die kwessies wat aangespreek moet...
In die Augustus 2021-uitgawe van Accountancy South Africa, nuusbrief van The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA), het die Instituut...
Die belangrikheid van selfsorg was in die kollig by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se jaarlikse Vrouedagviering op Donderdag, 5 Augustus 2021...
Beleide en beleidsvorming beïnvloed vroue se behoeftes en dit is iets wat die staat in ag moet neem indien dit geslagsblinde beleidsontwikkeling wil voorkom. Só...
“Ek het begin hokkie speel op die ouderdom van 10 en ek was mal oor die sport. Ek het 'n groot passie daarvoor ontwikkel omdat ek 'n natuurlike aanleg daarvoor...
Muofhe Tshibalanganda, 'n analis by die SAF CT-skandeerder eenheid, het eerste prys gewen vir beste MSc-aanbieding tydens die Imaging with Radiation-konferensie...
Die suksesvolle implementering van die Ex-Cell-werksessie, 'n proefprogram van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) in vennootskap...
Die Afdeling vir Sosiale Impak het 'n finansiële toekenning ontvang om as gasheer-satellietkampus die komende Talloires Network Leaders Conference (TNLC2021)...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede personeelbyeenkoms van die jaar is Maandag, 2 Augustus 2021 gehou. Dit het weer eens aanlyn plaasgevind weens die...