Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch kan trots wees op die wye reeks spiespunt-navorsing wat dit lewer...
Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) en die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) het saamgewerk en 'n interaktiewe open source aanlyn...
Tarryn Glasby het in 2013 die jongste persoon geword wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig in die o.21 SA nasionale hokkiespan by die Junior...
Die Universiteit Stellenbosch (US) verskerp die pogings om te verseker dat geen student vanweë dié se finansiële probleme toegang tot hoër onderwys geweier word...
Dit is geen maklike taak om te voorspel hoe diere – van insekte tot visse – gaan reageer op klimaatsverandering, en in die besonder op uiterste temperature nie...
Vroue, LGBTQ- en geslagsdiverse mense moet baie hindernisse oorkom in hul soeke na geregtigheid vir misdade soos verkragting, aanranding of polisiebrutaliteit...
Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) is die stukrag agter 'n nuwe boek wat uit 'n versameling van 35 kreatiewe essays bestaan waarin verskeie...
Sedert die nasionale inperking weens die COVID-19-pandemie in Maart 2020 begin het, het vinnige veranderinge en uitdagings algemeen in die werksomgewing geword...
2019 en 2020 se toppresteerders in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap is op Vrydag 13 Augustus 2021 tydens 'n aanlyn prysuitdeling beloon vir hulle...
Met aansienlike navorsingservaring op die gebied van geestesgesondheid en -ontwikkeling by kinders en adolessente, is prof Sarah Skeen, medeprofessor en...