Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie op Times Higher Education (THE) se wêrelduniversiteitsranglys (WUR) vir 2022 verbeter en is nou tweede in...
'n Groot aantal leerders verlaat die skool voor matriek, terwyl die meeste leerders nie die kennis en vaardighede verwerf wat hulle benodig om binne die...
Danksy 'n vennootskap tussen die Holland Stellenbosch Mediese Stigting (HSMF) en die Universiteit Stellenbosch (US), is mediese sorg beskikbaar vir derduisende...
Dosente en navorsers van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad...
In hierdie artikel wat in Rappo rt van 22 Augustus 2021 verskyn het, reageer dr Leslie van Rooi, die US se woordvoerder oor taal, op die skrywe van die...
Suid-Afrika en Afrika kan ʼn kweekbed word vir nuwe SARS-CoV-2 variante as ons nie ligloop nie, het ʼn top bio-informatikus aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Suid-Afrika is besig met 'n oorgang van 'n erg ongelyke samelewing tot een waar mans en vroue sowel as mense van alle rasse gelyk is. So het Ronald Lamola...
Beste kollegas en studente Inenting 'n prioriteit Ek wil graag aan julle terugvoer gee oor ʼn geskeduleerde vergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Dr. Katherine de Villiers (39) is vir die derde keer in haar akademiese loopbaan as chemikus deur die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) vereer vir haar...
Danksy haar navorsingsagtergrond in geslagsbillikheid en vrouesport, asook haar toegewydheid aan die hervorming van die sportarena, het dr Nana Adom-Aboagye...