Skip to main content

Vroue-maand gesprek werp lig op die uitdagings vir vroue in die wetenskap en geneeskunde

Ter viering van Vroue-maand het die Oorplantingvereniging, die Universiteit Stellenbosch (US) se Vroue-forum en die Departement Chirurgie by die Universiteit...

Munisipale verkiesing

​As 'n verantwoordelike openbare instelling met verantwoordbaarheid as een van sy waardes, doen die Universiteit Stellenbosch (US) 'n beroep op alle...

​ Beste AgriWetenskappe eerstejaars kry erkenning

Drie studente in die Fakulteit AgriWetenskappe se harde werk op akademiese gebied is erken deurdat hulle aangewys is van die beste eerstejaars in 2020 aan die...

#Inenting: Baan 'n weg deur wantroue en valse berigte

​'n Nuwe variant van die COVID-19-virus wat onlangs op verskillende plekke in Suid-Afrika opgespoor is – die sogenaamde C.1.2 – word fyn dopgehou, maar is nog...

Afrikaanse Voedseldialoë: Grond en Voedsel en die blywende impak van grondonteiening op voedselstelsels in Suid Afrika

Prof Thuli Madonsela het verlede week 'n bespreking met Advokaat Tembeka Ngcukaitobi, skrywer van The Land is Ours: South Africa's First Black Lawyers and the...

US-finaliste ding mee om wetenskap- en tegnologiepryse

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal, soos vorige jare, weer goed verteenwoordig wees by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se...

Universiteit Stellenbosch-inentingsverklaring

​Saam vorentoe: Kies inenting | Sonke siya phambili: Khetha ugonyo | Forward together: Choose vaccination Ons doen 'n beroep op die mense van die Universiteit...

Tuiskoms 2021 word aanlyn gevier

Die Universiteit Stellenbosch se sesde jaarlikse Tuiskoms en Familienaweek word vanjaar aanlyn gevier. “Covid-19 met sy vele golwe het 'n einde gebring aan al...

Eerstejaarsprestasietoekennings

Die 13e jaarlikse Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid, aangebied deur prof Deresh Ramjugernath (Adjunk-Visekanselier: Leer en Onderrig), het vir die...

Insette op tweede konsep-weergawe van nuwe Taalbeleid in tweede reaksieverslag saamgevat

​Die tweede reaksieverslag, saamgestel uit al die insette op die tweede konsep-weergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016), is...
Subscribe to