As 'n leerder in Sovetjheza Hoërskool in die landelike dorpie Matshiding, Mpumalanga, onthou Unathi Skosana hoe verstom hy was toe die fisiese wetenskap...
In ooreenstemming met die wêreldwye vereiste vir hoëronderwysinstellings (HOI's) om hul gemeenskapsdeelname deur vennootskappe te maksimaliseer en deur die...
Ten spyte daarvan dat die Universiteit Stellenbosch se Regskliniek as gevolg van die verpligte landswye staat van inperking sy deure vanaf 26 Maart tot 21...
Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en...
Die Dekaan se Advieskomitee vir Volhoubaarheid (DACES) beskryf die vyfde-jaar mediese student Dharshana Moodliar as ʼn eko-kampvegter en prys haar vir haar...
“Wees altyd vriendelik" – dit is die lewensmotto van Viwe Kobokana, die nuutverkose voorsitter van Stellenbosch Universiteit (US) se Studenteraad (SR). Kobokana...
Kaylan Reddy (24), 'n PhD-student in die Departement Plant- en Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch, het sopas twee toekennings op internasionale...
Vir miljarde jare is Moeder Natuur alreeds besig om die herwinningsprosesse van materiaal te vervolmaak. Soos dit 'n goeie rentmeester betaam wat weet hoe om te...
Twee dosente in Kreatiewe Skryfkuns in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs gesogte toekennings ter...
Mnr Abdul Hakeem Ajijola van die Afrika Unie se Kuberveiligheid Kennersgroepering het as die openingspreker opgetree. Sy opening is gevolg deur twee...