Skip to main content

Klassifiseer jou hoes: Hou dit met COVID-19 verband of nie?

Hoesbuie kan ʼn simptoom wees van ʼn reeks respiratoriese siektes, nie net van COVID-19 nie. Mense weet egter nie noodwendig hoe om onderskeid te tref tussen ʼn...

Begeesterde Baatjes neem voortou van Leer en Onderrig by FGGW

Wanneer prof Karin Baatjes inval in haar nuwe pos as Vise-dekaan: Leer en Onderwys van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit...

US Koor op Woordfees TV te sien

​Wat is die Woordfees sonder 'n inspirerende optrede deur die Universiteit Stellenbosch (US) Koor? Daarom sal hul spesiale optrede na verwagting een van die...

Hulpbronmateriaal in isiXhosa vir voornemende studente

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal vir die eerste keer aan isiXhosa sprekende voornemende studente hulpbronne in hulle huistaal voorsien wat hulle in staat...

Prof Celeste Viljoen help ontwikkel standaarde vir ontwerp van optimale infrastruktuur

Prof Celeste Viljoen van die Departement Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar intreerede gelewer oor die onderwerp Risk...

US Raad magtig dringende ontwikkeling van inentingsreël

​Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 27 September 2021 sy derde vergadering vir die jaar gehou. Die Raad het kennis geneem van die...

Veelvuldige digitale taakverrigting oorstuur die brein

​Verhoogde druk op ons kognitiewe vermoëns en voortdurende blootstelling aan digitale tegnologieë beïnvloed die welstand van werknemers.Die Covid-19-pandemie...

Intydse aanlyn tolking lei tot inklusiewe en betrokke leer

​ *Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie...

Dave Pepler en Science Café Stellenbosch maak TV-debuut by Woordfees

Die alombekende omgewingskundige, Dave Pepler, en Science Café Stellenbosch sal volgende week hulle debuutverskyning op TV maak as deel van die Toyota US...

US is gasheer vir taalkollokwium vir openbare universiteite

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vandeesweek die gasheer vir 'n aanlyn taalkollokwium wat gerig is op hoëronderwysinstellings. Die kollokwium, wat van 28...
Subscribe to