Skip to main content

Impak van COVID-19 op vroue-akademici in hoër onderwys

'n Referaat deur twee akademici van die Universiteit Stellenbosch, prof Pregala (Solosh) Pillay en me Priscalia Khosa, oor die impak van COVID-19 op vroue...

Universiteit Stellenbosch se lewende laboratorium baan die weg vir ’n slim volhoubare kampus

Deur hul afdeling as 'n lewende laboratorium te gebruik, het die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Fasiliteitsbestuur sedert 2015 stelsels en prosesse in...

Wetenskap alleen kan nie boggelrugdolfyne red nie

Daar is minder as 500 Indiese Oseaan-boggelrugdolfyne (Sousa plumbea) oor in Suid-Afrikaanse waters. Wetenskap alleen sal hulle nie kan terugbring van die...

So kan jy teen COVID-19 ingeënt word

'n Boodskap aan US-personeel van prof Stan du Plessis, Voorsitter van die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting, en prof Nico Koopman, Viserektor...

US kry eie COVID-19-inentingsterrein

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal op Dinsdag 10 Augustus ’n inentingsterrein open vir sy personeellede en lede van die publiek wat op die amptelike Suid...

Maatstawwe om universiteite te beoordeel, strek wyd

Binne die konteks van ʼn globale kennis-ekonomie is universiteite se reputasie inderdaad belangrik. Maar die maatstawwe en aanwysers waaraan daardie reputasie...

US-houtkundiges help bou aan tweede Afrika-viool

​Houtkundiges aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het dit weer gedoen: hulle het gehelp om nog 'n viool te skep uit inheemse Afrika-hout. Dis slegs die...

Waarom inentings, en nie ivermektien, ons enigste moontlike weg uit die pandemie sal wees

Inentings, en nie ivermektien, is ons enigste moontlike weg uit die pandemie, skryf dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing...

Alumna Erin Christie lei SA Olimpiese hokkiespan

Die Suid-Afrikaanse hokkiespeler en alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), Erin Christie (gebore Hunter), het al 59 keer vir Suid-Afrika uitgedraf. Meer...

'SciMathUS het my gehelp om in my drome te glo'

Fundeka Ndyoki sê SciMathUS het haar gehelp om in haarself en haar drome te glo. Hierdie Matie-alumna, wat onder meer ʼn MSc Voedselwetenskap graad aan die...
Subscribe to