Die COVID-19-pandemie hou ernstige uitdagings in vir openbare gesondheidskenners. Vir buitengewone professor Hassan Mahomed, wie op die voorgrond betrokke is...
Die wêreldwye COVID-19-pandemie het ons werk-, sosiale en leeromgewings teen 'n onverwagte tempo gedigitaliseer. Sedert Maart 2020 is mense se vermoë om aan te...
Die vroue-optog van 1956 was 'n waterskeidingsgeleentheid, aangesien vroue van alle rasse verenig het om 'n onderdrukkende stelsel uit te daag waaronder vroue...
Die Universiteit Stellenbosch het in 2014 `n program begin waar ons top navorsers met die titel van Uitgelese Professor vereer word. Dit is geskep om akademici...
Opmerklike vroue. Hulle het deur die eeue hand-aan-hand opgeruk. Hulle het met hoop geloop en geweet dat wat hulle gaan doen, hul huidige werklikheid en dié...
Vroue- en voortplantingsgesondheid word dikwels afgeskeep in die openbare domein. Dr Rizwana Roomaney, 'n dosent in die Departement Sielkunde aan die...
Vir Hannah Simba, 'n PhD-kandidaat in Openbare Gesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die bevordering en insluiting van vrouewetenskaplikes...
US navorsers help met genetiese studie oor bipolêre versteuring Navorsers van die Universiteit Stellenbosch het 'n rol gespeel in wat waarskynlik die grootste...
Daar is ʼn duidelike verband tussen gender diversiteit en goeie besigheidsprestasie, en deur vroue tot leierskapposisies te bevorder gee ʼn land se ekonomie ook ʼn...
Die sosialegedragsnavorser dr Lario Viljoen, wat verbonde is aan die Desmond Tutu TB-sentrum in die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, het vir haar...