Skip to main content

2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie 8 - 10 Nov

Die 2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie is byna hier en ons sien met groot afwagting uit na volgende Maandag tot Woensdag se...

US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021

US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021 Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021. Die...

2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP)

​2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP) Alle akademici word genooi om vir die volgende ​2021 HELTASA Colloquium oor die...

Skool vir Klimaatstudies bekend gestel

​In wat beloof om ’n baanbrekersinisiatief in die stryd teen klimaatsverandering te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (29 Julie 2021) sy...

Nuwe boek besin oor visuele regstelling by US

​’n Grensverskuiwende boek wat nadenkend omgaan met ’n belangrike aspek van institusionele transformasie by die Universiteit Stellenbosch (US) is Dinsdag (27...

US wen groot by MACE-toekennings

US wen groot by MACE-toekennings Kommunikasie- en bemarkingspraktisyns van die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens vir hul voortreflike werk vereer by...

Program vir toekomstige professore: Dr Rehana Malgas-Enus

Dr Rehana Malgas-Enus, 'n dosent in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit...

Planne vir die tweede semester

​Beste kollegas en studente Ek gee graag terugvoer oor die gesprekke en besluite van die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir...

Program vir toekomstige professore: Dr Lungiswa Nkonki

​Dr Lungiswa Nkonki, 'n dosent in die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit...

US ondersteun poging om hawelose mense te help

​Teen ’n skamele R10 kan jy ’n verskil maak in die lewe van ’n hawelose persoon. Die Universiteit Stellenbosch (US) het kragte saamgesnoer met Stellenbosch...
Subscribe to