Me Vuyiswa Doo, voormalige menslikehulpbronne- (MH-)bestuurder van die Allan Gray Orbis-stigting, is as ’n lid van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad...
Prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die SARChI-navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Strook die regering se beëindiging van die Covid-19-verligtingstoelaag van R350 en sy versuim om dit gedurende die huidige inperkingsfase weer in te stel met...
Die gebrek aan inkomste, die aanvanklike staking van voedingsprojekte in sommige provinsies, die wanbestuuur van kospakkies, tesame met die ernstige inkrimping...
Die ontvanger van vanjaar se Vooraanstaande Opvoeder-toekenning van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoeders (South African Association of Health...
Op 6-7 Junie 2021 is die Suid-Afrikaanse finaal van die 20ste Sjinese vaardigheidskompetisie vir universiteitstudente suksesvol gehou. Drie deelnemers van die...
Indien ons meer aandag gee aan hoe voëls, hase en termiete hul plaaslike leefruimtes omvorm in reaksie op veranderende klimaatsomstandighede, sal ons beter kan...
Sondag (11 Julie) was Afrika Teen-korrupsiesdag. In meningsartikels vir die media, skryf Proff Pregala Pillay (Skool vir Publieke Leierskap) & Evan Mantzaris...
Studente by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) geniet ʼn lafenis van studente lewe in die vorm van ʼn...
Ingevolge 'n werksooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) sal die...