2 Julie 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het verlede week aangekondig dat die A2- en A3-assessersings...
2 Julie 2021 Die hersiening van die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalbeleid (2016) het teen einde Junie 2021 die halfpadmerk bereik met die voltooiing van...
In 2020 het ons die amptelike proses om die RW Wilcocks-gebou te hernoem, van stapel gestuur. Ons wil graag die Universiteit Stellenbosch-gemeenskap oor die...
Die verskuiwing van A2- en A3-assesserings na 'n aanlyn platform in Julie 2021 In ons huidige situasie is die A2-assesserings, waaronder die afneem van die...
Die 'Fuji' appelkultivar is ekonomies belangrik en is een van Suid-Afrika se mees gekweekte appelkultivars. Interne verbruining van hierdie appels tydens...
Die vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) en die Dr Harry Surtie-hospitaal (DHSH) in die...
Die gewilde Matie Winkel van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 1 Julie 2021 sy aanlynwinkel geopen, waar die hele reeks klere, geskenke en...
In 'n onlangse meningsartikel in Rapport Weekliks bespreek mnr Calumet Links, 'n dosent in die Departement Ekonomie, die gebruik van hulpbronne teen die...
African Sun Media saam met Usiko Foundation het 'n Stellenbosch geletterdheid inisiatief begin om die skade teen te werk wat leerders lei omdat hulle op...
Vir Joshua van Staden, 'n Teologie-tweedejaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) en bekroonde para-atleet, is daar nie sprake van moed opgee nie. Van...