Skip to main content

Vennootskap sal innovasie en tegnologiese vooruitgang in Afrika ʼn hupstoot gee

Die Afrika-unie se ontwikkelingsagentskap (AUDA-NEPAD), die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) en die Universiteit Stellenbosch (US...

Maties-wynklub – Van innovasie na sukses!

Die Maties-wynklub (MWK) het ʼn gewilde virtuele geleentheid op die alumni-kalender geword. Wynproegeleenthede is vir alumni in Duitsland, Benelux, Frankryk...

Help ons om gapings te oorbrug

Ons is slegs een maand weg van die bekendstelling van ons Jaarfonds, Bridge the Gap-veldtog (Oorbrug die Gaping) wat beteken dat alumni van reg oor die wêreld...

'Dit was wonderlik om weer met ander alumni kontak te maak'

Annica Swart het een en 'n half jaar gelede na Ingolstadt, Duitsland, verhuis. Aan die begin van 2020 het sy vrywilligerwerk begin doen, omdat sy op soek was na...

Voeg waarde tot die Maties-netwerk toe

​Sy werk as die streeksbestuurder vir die Asiatiese-Stille Oseaan-streek by die BMW Groep in München, Duitsland, hou Heinrich Schwella baie besig. Maar hierdie...

Oorweeg dit om jou tyd en talent te skenk

Julien Wormser, voormalige internasionale uitruilstudent en nuwe voorsitter van die Europese tak van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB-)...

Kan ouditkomitees help om uitdagings met oorsigbestuur in munisipaliteite aan te spreek?

Kan ouditkomitees help om uitdagings met oorsigbestuur in munisipaliteite aan te spreek? Dit is die vraag wat dr Mariaan Roos van die Departement Rekeningkunde...

Implikasies van aangepaste COVID-risikovlak 4 vir US

Beste kollegas en studente Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand (27 Junie 2021) en die aankondiging van die aangepaste risikovlak...

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 21 Junie 2021)

​D​​​ie Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag 21 Junie 2021 vir die tweede keer dié jaar vergader. Die vergadering het plaasgevind teen die...

ANO stel publikasie oor US navorsingsleerstoele en Sentrums van Uitnemendheid bekend

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het in Junie 2021 'n boekie oor die US se navorsingsleerstoele en Sentrums vir...
Subscribe to