Die Eenheid vir Gelykwaardigheid sal voortaan direk aan die Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh Ramjugernath, verslag doen.Die skuif word gemaak ná...
Minder as die helfte van Suid-Afrikaanse skole het vertroue in hul vermoë om visuele, gehoor- of leerprobleme by leerders vas te stel. “Opvoeders se swak vermoë...
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse...
Daar was geen US-bestuursopdrag om die gebruik van Afrikaans te verbied nie en koshuisleiers het nie 'n verbod op die gebruik van Afrikaans tydens die...
Caitlin Laing, 'n derdejaar BA Regte-student, sê wanneer studente hul universiteitsloopbaan as 'n holistiese groei- en leerervaring aangryp, kan dit hul lewe...
14 Junie 2021 Beste lid van die US-gemeenskap U is waarskynlik bewus van die aantygings wat teen die Universiteit Stellenbosch (US) gemaak is met betrekking...
Die eerste konsep van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016) en die reaksieverslag van al die insette wat gedurende die eerste...
11 Junie 2021 Jongste nuus van die IKBV Beste kollegas en studente Soos julle teen dié tyd moontlik al gehoor het, het die Wes-Kaap sy derde vlaag van COVID-19...
Die afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), GreenX Engineering, se inisiatiewe om die Laerskool Cloetesville in Stellenbosch toe te rus met...