Aan die hand van die toenemende kommer oor die derde golf COVID-19-infeksies in Suid-Afrika en die res van Afrika, is dit noodsaaklik dat beperkte hulpbronne...
Proff Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein deel vanjaar se Jan H Marais-prys vir uitstaande bydraes tot Afrikaans as...
Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implementeer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se ywer ten opsigte van internasionalisering en hoe dit ingebed is in samewerking regoor die vasteland van Afrika, was die...
Navorsers van die Navorsingsgroep vir Sosio-ekonomiese Beleid (ReSEP) in die departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n aansienlike...
Aangesien die meeste blomme uit beide manlike en vroulike dele bestaan, kan hulle potensieel met hulleself paar (selfbestuiwing) of met 'n ander plant...
Dis 'n inisiatief wat ons kennis oor die hantering van sagtevrugte nadat dit geoes is wesenlik gaan help verbeter. Dit sal uiteindelik vir produsente én...
Namate die vervaardigingsbedryf al hoe meer digitaal en geoutomatiseer word, moet mense beter geïntegreer word met hierdie omgewings sodat fabrieke voordeel kan...
Indien jy aan Lang-COVID ly, wil Prof Resia Pretorius van die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) jou simptome in 'n...