Die Inge Lotz Stigting, wat deur haar pa, prof Jan Lotz, geloods is nadat die 22-jarige US-student wat tragies vermoor is, het R1 miljoen geskenk aan die...
Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het geskiedenis gemaak deur deel te wees van die heel eerste Suid-Afrikaanse span om die Franse...
Verandering is onlosmaaklik deel van Benita van Zyl se werk by die Universiteit Stellenbosch (US) en dít is juis waarom sy nooit verveeld raak nie. Van Zyl...
Mnr David Baker Effendi, 'n MSc-student in Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, het 'n Amazon-navorsingstoekenning ontvang op grond van sy...
Transformerende leierskap en die kreatiewe gebruik van ruimtes in skole kan help om leerders se prestasies te verbeter, hul emosionele welwees te bevorder, en...
Studente aan die Universiteit Stellenbosch het meer keuses, groter toegang en 'n beter toekoms as gevolg van die instelling se benadering tot taal, skryf dr...
'n Voormalige MSc-student in agronomie, Ruan van der Nest, is vanjaar die mede-ontvanger van die gesogte Junior Kaptein Scott-gedenkmedalje. Dit word jaarliks...
Die ontvanger van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2020 in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Jamie Stolk, erken dat...
Charl Davids is adjunkdirekteur by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO), bestuurder van die SSVO se Eenheid vir Psigoterapeutiese en...
Terugvoer uit die IKBV Beste kollegas en studenteDit is amptelik – ons is vinnig op pad na 'n derde golf koronavirusinfeksies. Dit is nóú die tyd vir aksie deur...