Skip to main content

US gereed om nuwe plan vir personeelgesondheid en -welstand te implementeer

Die Rektoraat het onlangs die Universiteit Stellenbosch se plan vir personeelgesondheid en -welstand ná uitgebreide oorlegpleging met die Universiteit se...

Persvryheid belangrik vir gehalte-joernalistiek

Maandag (3 Mei) was Wêreldpersvryheidsdag. In ʼn meningsartikel vir Cape Times probeer dr Gawie Botma (Departement Joernalistiek) antwoorde vind op die volgende...

Sê jou sê

Die Universiteit Stellenbosch is tans besig met die hersiening van die MIV/Vigs-beleid vir Studente en Personeel en die beleid oor Onbillike Diskriminasie en...

Ultramoderne simulasie-eenheid bevorder gesondheidswetenskappe-onderrig by die US

ʼn Splinternuwe Simulasie- en Kliniese Vaardighede-eenheid (SKVE) met voorpunt-tegnologie is onlangs amptelik by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg...

Geleefde ervarings, unieke kontekste van studente belangrik in aanlyn onderrig

'n Humaniserende benadering wat die geleefde ervarings en unieke kontekste van studente in ag neem, kan aanlyn onderrig en leer help fasiliteer, skryf dr Sonja...

Nuwe boek bied interessante blik op globale ekonomiese geskiedenis

Hoe het Einstein gehelp om Eskom te skep? Waarom kan 'n Indonisiese vulkaan die Groot Trek verduidelik? Wat het wyle Koning Zwelithini en Charlemagne gemeen...

Hoe sal werkplek, werkmag van die toekoms lyk?

​Saterdag 1 Mei was Werkersdag. In meningsartikels vir die media, fokus drr Natasha Winkler-Titus (Universiteit Stellenbosch Bestuurskool) en Daniel le Roux...

US betreur die afsterwe van SR-lid me Nomzamo Buthelezi

Dit is met skok en hartseer dat die Stellenbosse Universiteitsgemeenskap vandag (Saterdag 1 Mei) van die afsterwe van ʼn lid van die Studenteraad, me Nomzamo...

Deursettingsvermoë maak saak wanneer kinders leer lees, selfs in arm Suid-Afrikaanse skole

Die artikel, Grit matters when a child is learning to read, even in poor South African schools deur Heleen Hofmeyr, is op 29 April 2021 deur The Conversation...

US handhaaf bestendige prestasie op wêrelduniversiteitsranglyste

Die Universiteit Stellenbosch (US) handhaaf sy bestendige prestasie op die internasionale universiteitsranglyste en gaan voort om sy plek onder die beste...
Subscribe to