Skip to main content

Vroue baat nie by boerderysubsidies in Malawi nie, maar daar is hoop

Die artikel, Malawi's farm subsidies aren't helping women: but there are solutions, deur Dieter von Fintel, Anja Smith, Francesca Marchetta en Martin Limbikani...

Vrywilligers ontwikkel eerste masjienvertalings-maatstawwe vir 30 Afrika-tale

Van Khoekhoegowab tot Igbo en Sepedi – dit is maar slegs drie van die hulpbron-arm tale in Afrika wat 'n groep van meer as 400 vrywilligers uit meer as 20...

Tygerberg-kampus stel nuwe buitelug-gimnasium bekend

Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het op die Tygerberg-kampus 'n splinternuwe buitelug-gimnasium geopen...

Geen vryheid sonder gelykheid en billikheid

Dinsdag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media, voer prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris...

US se INU-lidmaatskap sal studente én personeel baat

Die Universiteit Stellenbosch se lidmaatskap van die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) sal selfs méér geleenthede vir studente en personeel...

ACS-inisiatief vir ontluikende vakkundiges aanlyn én aan die gang

​ As deel van die Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) se inisiatief vir ontluikende vakkundiges (ESI), wat in 2020 bekend gestel is, sal die Universiteit...

MOVING FORWARD TOWARDS A MEANINGFUL IMPACT

​Ons sê gereeld ons leef in 'n immer veranderende wêreld, maar COVID-19 en die gevolglike samelewingsveranderinge wat nasies wêreldwyd nou ervaar, wys presies...

Japan-US-webinaar bespreek streeksamewerking

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Politieke Wetenskap en die Japanse ambassade in Suid-Afrika was op 24 Maart 2021 medegashere van 'n webinaar om...

’n Terugblik op die US se deelname aan Erasmus+ noudat nuwe programfase begin

​Nadat die vorige Erasmus+-program 2014–2020 verlede jaar verstryk het, is die nuwe weergawe – Erasmus+ 2021–2027 – teen die einde van Maart 2021 bekend gestel...

ACS-direkteur spreker by heel eerste hibridiese HERS-SA Akademie

​Personeellede van US Internasionaal bly gewild as sprekers by sowel nasionale as internasionale forums wat akademieskap en samewerking bevorder. Mees onlangs...
Subscribe to