Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag 13 April 2021 sy eerste van vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Ons het weer, nes...
Van jongs af, was dit duidelik dat prof Rafique Moosa 'n goeie akademikus sou wees. In 1973 het hy die hoogste punte in die land behaal in die matriekeksamen...
Soos baie taalwetenskapdepartemente oor die wêreld heen het ons Pieter Muysken se werk gelees en aan ons studente voorgeskryf – en maak ons steeds so. Ons het...
Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus te voltooi wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners...
Dr Moleen Dzikiti (Zunza) van die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het onlangs 'n toekenning ter waarde van meer as R2.6m ontvang vir 'n studie oor...
Voornemende studente, hulle ouers en voogde sowel as ander belangstellendes kan daarna uitsien om toegang tot 'n magdom inligting te kry gedurende die heel...
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n belangrike mylpaal bereik toe die Raad vandag (Dinsdag 13 April 2021)...
Prof Brian van Wilgen, emeritus professor verbonde aan die DWI/NSS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie, het onlangs 'n repliek geskryf in reaksie...
Die BIOGRIP eenheid vir grond- en waterontleding by Universiteit Stellenbosch is nou ten volle in werking. Die fasiliteit fokus op die interdissiplinêre studie...