Skip to main content

Akkurate kwantifisering van seldinamika moontlik met nuwe sagteware

Ingenieurs en wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch het visualiseringssagteware ontwikkel wat outomaties spesifieke sellulêre prosesse soos...

Vroeë opsporing van verhoogde risiko vir kolorektale kanker moontlik

'n PhD-student van die Universiteit Stellenbosch (US) het vasgestel dat die vroeë opsporing vir die vatbaarheid vir die ontwikkeling van kolorektale kanker...

Gaan Covid-19 die outomatisering van werk versnel?

Gaan Covid-19 die outomatisering van werk versnel? Dit is die vraag wat dr Daniel le Roux van die Departement Inligtingwetenskap probeer beantwoord het in ʼn...

Maties bly verbind tot inklusiewe meertaligheid

In 'n meningsartikel op Netwerk24 sê prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, dat daar weer baie oor taal gesê en geskryf word – in die besonder...

Safe and Sound: Invest Now in Resilient Occupational Health and Safety Systems!

The International Labour Organization estimates that 2.34 million people die each year from work-related accidents or diseases. A further 317 million suffer...

Building a healthier world!

April 7 of each year marks the celebration of World Health Day. This day is aimed to create awareness on specific health topics highlighted around the world....

FGGW-kenners beraadslaag die voordele van die Covid-19-entstowwe

Die somber Covid-19-narratief het baie meer positief geword danksy die ontwikkeling van etlike entstofopsies. Dit is ʼn ontwikkeling wat gevier moet word, het...

US vereer wêreldbekende wiskundige

Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag (1 April 2021) ʼn eredoktorsgraad aan die wêreldbekende wiskundige Prof Batmanathan Dayanand Reddy toegeken...

US-graduata wil haar passie vir wetenskap met ander deel

Felecia Wells was as vyfjarige versot daarop om deur haar pa se reusagtige biologieboek te blaai om na 'n ander wêreld weggevoer te word. Hoewel sy nog nie vlot...

Jong PhD-graduant in fisiologiese wetenskappe spog met 15 publikasies

Dr Martin Page se 15 navorsingsartikels is reeds 250 keer aangehaal, en boonop het hy sy doktorsgraad behaal slegs drie jaar nadat hy sy BScHons-graad in...
Subscribe to