Skip to main content

Toets ontwikkel om bees-TB in wilde renosters te bespeur

Haar nuuskierigheid om siektes – in diere en mense – te verstaan, het daartoe gelei dat dr Josephine Chileshe ʼn nuwe toestel ontwikkel om tuberkulose (TB) in...

Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan me Louisa Mojela toegeken by 'n klein fisieke gradeplegtigheid vir doktorale graduandi van die...

Veerkragtigheid die sleutel tot beter omstandighede

Wanneer 'n mens Dumisani Hompashe ontmoet en na sy verhaal luister, kom die woord “veerkragtigheid" werktuiglik by jou op. Want veerkragtigheid is soos 'n...

US-graduata gee SciMathUS die eer vir haar sukses op universiteit

​“SciMathUS is een van die beste besluite wat ek nog ooit geneem het. Ek het mense ontmoet wat in my geglo het, mense wat wou sien dat ek oorwin en 'n beter...

COVID-lesse help US aan die toekoms bou

Hierdie meningsartikel is op 29 Maart 2021 deur IOL gepubliseer. Klik hier om dit op hul blad te lees, of lees hieronder. * * * Dit is reeds 'n jaar sedert die...

US lewer eerste MSc-graadstudent in Bioinformatika

Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het die instansie se eerste MSc-graadstudent in die nuwe vakgebied van Bioinformatika en...

Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang

As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die...

US-gegradueerde vasberade om sosialewerkpraktyk te verbeter

Tirelo Mtombeni, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), het nooit kon dink dat sy 'n navorsingsloopbaan in maatskaplike werk sou beoefen nie...

Gustav ontvang NRF-gradering vir sportnavorsing

Dr Gustav Venter, hoof van Maties Sport se Sentrum vir Sportleierskap, het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Dit is ‘n benaming vir...

US reik sy eerste e-sertifikate uit en kry ‘n boom op die koop toe

Die Universiteit Stellenbosch het vanjaar vir die eerste keer geldige e-sertifikate vir sy kortkursusse uitgereik en so die weg gebaan vir ander om hul...
Subscribe to