Skip to main content

Twee eregrade, talle kwalifikasies by Maart 2021-hibridiese gradeplegtighede toegeken

​Die Universiteit Stellenbosch (US) ken aanstaande week altesame 3 350 kwalifikasies toe by sy Maart 2021-hibridiese gradeplegtighede, wat 'n merkwaardige...

Terugvoer van die IKBV

​25 Maart 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch (US) het gister, 24 Maart...

US-doktorale student ontvang Bongani Mayosi-beurs

​Siyabulela Mkabile, 'n doktorale student in die Departement Sielkunde, het onlangs 'n Bongani Mayosi-beurs ontvang, wat hom in staat sal stel om sy PhD-studies...

US stel veiligheids- en nakomingsambassadeurs aan om die nakoming van COVID-19 onder studente op die kampus te verseker

​Die Universiteit Stellenbosch se COVID-19 Kampus Bedryfswerkstroom het sestig studente-veiligheidsambassadeurs aangestel om te verseker dat studente op kampus...

Wêreldtuberkulosedag: TB-navorsing steeds noodsaaklik in hierdie tyd van Covid-19

Woensdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf prof André G Loxton (Molekulêre Biologie en Mensgenetika / Suid-Afrikaanse...

Studie wys kinders met TB ontvang nie altyd voorgesette behandeling

Baie kinders met tuberkulose (TB) ontvang nie die nodige behandeling nie weens die uitdagings met diagnose en aanmelding. 'n Relatief eenvoudige, hospitaal...

TygerMaties betree internasionale arena met innoverende robotprojek

​Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en...

Sosiale geregtigheid-kafee pak ongelykhede in die onderwys

​Wat is die omvang van die probleem van ongelykheid in die onderwys – wat vererger is in die tyd van die COVID-19-pandemie en die Vierde Industriële Revolusie...

Projek maak COVID-19-inligting toegankliker vir dowe gemeenskap

​'n Nuwe projek wat daarop gemik is om inligting oor COVID-19 aan die Suid-Afrikaanse Dowe gemeenskap beskikbaar te stel, is onlangs deur die Departement...

Gesamentlike pogings nodig om menseregte vir almal ʼn werklikheid te maak

Sondag (21 Maart) was Menseregtedag. In meningsartikels vir die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat gesamentlike pogings nodig is om te...
Subscribe to