Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur (NDB) Avontuurspeletjie aan. Die NDB speletjie is 'n...
“Werk hard, werk slim. Gaan sit en studeer elke dag. Ken jou droom" Dit is die raad van Thabo Mthombeni, die topstudent van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Die artikel Best SA universities for finance, engineering and law - according to new global rankings is op 5 Maart 2021 in die sake-afdeling van Business...
Ag leerders van Kayamandi het watermoniteringstoerusting van die Departement van Water en Sanitasie ontvang wat hulle in staat sal stel om die waterkwaliteit...
Op 11 Maart 2021 sal studente van die Universiteit Stellenbosch (US) virtueel kan aansluit by hul eweknieë op die Afrika-vasteland en wêreldwyd om te praat oor...
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...
Duisende nuweling-eerstejaarstudente se akademiese reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek amptelik afgeskop. Die Universiteit het...
Beste studente Die Universiteit Stellenbosch verwelkom eersdaags al ons studente op ons kampusse vir die 2021 akademiese jaar, afhangende van nasionale...
Die feit dat sy een van die 2020-wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2020 in die afdeling vir ontluikende...
Dr Geraldine Frieslaar is onlangs as die heel eerste Kurator vir Navorsing, Dialoog en Sosiale Geregtigheid by die Universiteit Stellenbosch Museum (US Museum)...