'n Volhoubare wildsvleissektor kan help om die lewensgehalte in landelike gebiede te verbeter en volhoubare grondbestuur en biodiversiteit te bevorder. Só meen...
Dr Chris Trauernicht, hoof van die Afdeling Mediese Fisika by die Universiteit Stellenbosch (US), het die luisterryke toekenning van die 2020 Internasionale Dag...
Een van Suid-Afrika se mees onbekende, maar mees bedreigde dolfynspesies, die boggelrugdolfyn, is die fokus van 'n kort dokumentêre film wat op Wêreld...
Woensdag (3 Maart) is Wêreldwildlewedag. In ʼn meningsartikel vir News24 voer dr Alanna Rebelo en mnr Nicholas Coertze (Bewaringsekologie en Entomologie) aan...
“Hierdie aanstelling as bestuurder van die Ubuntu Dialoloë-program is 'n geleentheid om skeppend te dink oor maniere waarop institusionele ruimtes soos museums...
Dear Colleague, The SPL cordially invite you to commemorate International Women's Day Monday 8 March 2021, with the Honourable Minister of Human Settlements...
Die skrille ongelykhede binne die Suid-Afrikaanse bevolking is na vore gebring in ʼn nuwe studie deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US), wat toon...
Take a moment and think about the feeling you get when smelling your first cup of coffee in the morning or the child-like excitement associated with hearing the...
Vir dr Martin Venter, een van die ontvangers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2020–2021, is sy loopbaan as dosent...
'n Terugkeer na die 'kraal' – of ten minte behuising rondom 'n sentrale binnehof of water-fokuspunt ( water feature) – kan moontlik die sleutel tot suksesvolle...