Skip to main content

Ontmoet die US se 2021 Onderriggenoot: Prof Debby Blaine

Noudat sy 'n navorsingsbeurs as onderriggenoot vir die tydperk 2021 tot 2023 van die Universiteit Stellenbosch ontvang het, sê prof Debbie Blaine sy hoop haar...

Koringstrooi, mangoskille kan vir hernubare voedselverpakking gebruik word

Koringstrooi en mangoskille beland gewoonlik op stortingsterreine of dit word as kompos en dierevoedsel gebruik, maar dit blyk dat dit moontlik in die...

Prof Jonathan Jansen met gesogte medalje vereer

​Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is pas as die ontvanger van die 2020/21 Medalje...

Welkom, welcome, wamkelekile!

Beste kollegas en studente Met die akademiese jaar 2021 wat vandag (15 Maart 2021) amptelik begin, sê ek graag hartlik welkom aan julle elkeen! En ek’s nie á l...

Thuli Madonsela, Studenteraad daag jou uit om ‘n bydrae te maak om studenteskuld af te skryf

Professor Thuli Madonsela, wat die Universiteit Stellenbosch se Leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid beklee, het R27 000 aan #Action4Inklusion geskenk ter...

Ontmoet die US se 2021 Onderriggenoot: Dr Taryn Bernard

Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se onderiggenote vir die tydperk 2021 tot 2023, dr Taryn Bernard, sê sy is opgewonde oor die geleenthede wat die...

NSFAS-befondsing 2021

​Die Universiteit Stellenbosch neem kennis van studente se dringende bekommernisse oor hul NSFAS-befondsing vir 2021. Alle nuwelingstudente (FTEN) wat...

Selfs bioafbreekbare sigaretstompies het onbedoelde negatiewe uitwerking op die omgewing

Met 'n geraamde 5,6 triljoen sigaretstompies wat elke jaar weggegooi word, het rook in meer as een opsig een van die hoof oorsake van omgewingsbesoedeling ter...

‘Beter’ Huis ten Bosch heropen om nuwe Maties te verwelkom

Die Universiteit Stellenbosch se Huis ten Bosch (HtB) wat in 2019 in 'n brand beskadig is, het amptelik weer heropen. Die studentekoshuis het 'n...

Kankernavorser ontvang luisterryke L’Oreal Women in Science Genootskap

Hannah Simba, 'n PhD-kandidaat in Openbare Gesondheid (by die Afrika Kankerinstituut), het die L'Oreal Sub-Saharan Africa Women in Science PhD-Genootskap...
Subscribe to