Skip to main content

Rassistiese TikTok-rekening veroordeel

Boodskap aan personeel en studente: ​ 'n TikTok-rekening waarin die Universiteit Stellenbosch (US) se naam en logo wederregtelik saam met rassisties-beledigende...

Nuwe graad in datawetenskap van stapel gestuur

Soos die werkplek toenemend datagedrewe word, word gegradueerdes met hoogs ontwikkelde datawetenskapvaardighede en kennis meer in aanvraag. Met die oog op dié...

Prof Eugene Cloete as voorsitter van EOHO-inisiatief verkies

Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, by die Universiteit Stellenbosch (US), is as voorsitter van die...

Universiteit Stellenbosch ontvang memorandum van DAK Netwerk

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (9 April 2021) 'n memorandum van die DAK Netwerk in ontvangs geneem. Die memorandum hou verband met die...

Eerste kliniese plasing 'n mylpaal vir voorgraadse verpleegkunde studente

Die voorgraadse verpleegkundeprogram by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ʼn belangrike mylpaal bereik. Vir die eerste keer in sowat 15 jaar het...

AgriWetenskappe-student ontvang drie toekennings

​Die permanente boodskap op landboustudent Cecile Bester se Whatsapp-status som die doelgerigtheid en ingesteldheid waarmee sy haar studies aanpak goed op: “The...

US studente kry tegnologie internskappe deur die US LaunchLab Techpreneursentrum

​Die eerste groep studente van die Universiteit Stellenbosch, korporatiewe en US-fakulteit werknemers het die eerste ses weke lange program van die nuutgestigte...

Biologiese plaagbeheer: navorsers weet nou hoe om klein nematodes na plase te vervoer

Vir die afgelope 18 jaar het navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) verskeie spesies nematodes wat natuurlik in Suid-Afrikaanse grond voorkom...

Rektor toets positief vir COVID-19, vra US-gemeenskap om veilig te bly

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, het weer 'n beroep op die publiek en Universiteit Stellenbosch-gemeenskap gedoen om nie hul waaksaamheid teen...

Wêreldgesondheidsdag: Primêre gesondheidsorg help in stryd teen COVID-19, leefstylsiektes

Woensdag (7 April) was Wêreldgesondheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus proff Bob Mash (Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg) en Resia Pretorius...
Subscribe to