US Internasionaal se Global Education Centre (GEC) het 'n nuwe Universiteit Stellenbosch- (US-)kortkursus, Study Abroad for Global Learning (SAGL), bekend...
Maandag (26 April) was die Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom. In ʼn meningsartikel vir Business Day fokus Josh Romisher van die Universiteit Stellenbosch...
Die Diploma in Volhoubare Ontwikkeling – wat in 2018 deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bekendgestel is – het onlangs die eerste 17 graduandi...
'n Artikel, Imperial and SU collaborate to address climate change impact, deur prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese aan die...
Ons is op soek na studentepreneurs van die Universiteit Stellenbosch om hul besighede en idees in te skryf vir die US IdeaSmash 2021 en so die kans te staan om...
23 April 2021Beste Kollegas Dit is met groot leedwese dat ons die Stellenbosse universiteitsgemeenskap inlig oor die onlangse afsterwe van professor Marius de...
Karen Bruns, Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangestel op die Uitvoerende Komitee van die...
In wat beloof om 'n baanbrekersinisiatief in die stryd teen klimaatsverandering te wees, staan die Universiteit Stellenbosch (US) op die punt om 'n nuwe Skool...
22 April 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch het Woensdag, 21 April...
Woensdag (21 April) was Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag. In meningsartikels vir die media toon Stella Viljoen (Departement Visuele Kunste) en Saartjie Botha...